Oor ons
Teen Die Meer is ‘n wonderlike wegbreek oord met selfsorg chalets en kampeerterrein langs die grootste varswater meer in Suid-Afrika, Chrissiesmeer.
Geniet jou wegbreek tydjie met Visvang, Stap- en Bergfiets Roetes en Voël kyk.
Kontak ons
Email: teendiemeer@gmail.com
Tel: 082 629 4320
Teen Die Meer
Genesaret Grondpad (N17)
Chrissiesmeer
2332
Suid Afrika
Koördinate
(DD) -26.321066 30.205488 of (DMS) S 26° 19' 15.838'' E 30° 12' 19.756''
.